Die Toyota-Motorkorporasie het aangekondig dat die jongste weergawe van sy FCHV (Fuel Cell Hybrid Vehicle, of Brandstofsel-Hibriedvoertuig) ‘n langafstand-toets met vlieënde vaandels geslaag het.