Die musiekblyspel Die Kaplyn, wat aanvanklik net vanaf 26 April tot 21 Mei by die AfriForum Teater opgevoer sou word, se speelvak is nou tot 4 Junie verleng.
Sleutelwoord Argiewe:Francois Lessing
Die Kaplyn-musiekblyspel binnekort op die planke
Afrikaanse kultuur- en teaterliefhebbers kan uitsien na ’n splinternuwe musiekblyspel.