Neil Armstrong oorlede Neil Armstrong, die eerste mens wat voet op die maan gesit het, is Saterdag oorlede in die ouderdom van 82 jaar.