Arno Carstens Duo met Giovanni Serci

Geniet ‘n intieme aand saam met die bekroonde sanger-liedjieskrywer en beeldende kunstenaar Arno Carstens by Die Boer teater restaurant in Durbanville. Met ‘n loopbaan wat oor dekades strek, het Arno ‘n integrale deel van die Suid-Afrikaanse musiektoneel geword. In hierdie vertoning lewer die kragtige duo  onder andere sy nuutste enkelsnit, “Sprokie” – ‘n spookagtige, liriese …