´n Eerste in Suid-Afrika en ´n eerste in Afrikaans! Gregorian Chants het die afgelope paar jaar baie gewild geword – en nou kan jy ook na van ons gewildste Afrikaanse liedjies in die eg Gregoriaanse-styl luister.