Henck Conrey en André Lotter, wat saam bekendstaan as die indrukwekkende duo MAN, is na sewe jaar terug in die kollig met ’n langverwagte nuwe enkelsnit, wat reeds besig is om soos ’n veldbrand onder musiekliefhebbers te versprei.