Honda Cub nou op 60-miljoen Honda se ikoniese Cub-motorfiets, wat al van 1958 in voortgesette produksie is, het pas die 60 miljoen-produksiekerf bereik.