Honde dalk onwettig Voorgestelde wetgewing in Iran is daarop gemik om die besit van honde onwettig te maak.