Guy Buttery – The Gathering Fiction Tour Suid-Afrika se akoestiese kitaar-fenomeen, Guy Buttery, onderneem in Februarie ’n musikale reis deur die land.