Minimalistiese Pop-kunstenaar John Wesley (geb. 1928) is ’n bekende figuur in die Pop Art beweging alhoewel hy ook geassosieer word met die Minimaliste.