Gedigte van Lorchall Cloete Toe ek uitklim kon ek die gedruis hoor. Die sagte wind wat op die golwe speel het my geroep.