Die Konings (drag kings) Die Konings is ’n werkswinkel kabaret wat trek uit die tradisies van drag kings, satire en improvisasie-komedie.