Diva Veronica Veronica van Vygiefontein se droom was om eendag die Hoenderhokgedigte op ’n groot verhoog voor te dra.