Isabella staak haar studies en durf saam met Gideon die harde wêreld van die Noord-Kaap aan, waar sy met die aardsheid van die mynmense kennis maak.
Sleutelwoord Argiewe:Mariël le Roux
Klara
Klara is ’n verhaal met ’n onweerstaanbare aardsheid. Snaaks én hartverskeurend.
Die naamlose
Carli Botha is amper sewe jaar oud toe haar Italiaansgebore moeder, Bella, sterf tydens die geboorte van haar wanskape, breinlose boetie.
