Tracy Brainers stel emosiebelaaide debuut-enkelsnit vry Dit is menslik om die dinge wat met jou gebeur te bevraagteken, en om sin te probeer maak van die lewe.