Skaars ’n maand nadat sy haar derde enkelsnit, “Twee is beter as een”, met radiostasies en luisteraars gedeel het, is Melanie J terug in die kollig met ’n musiekvideo wat net so indrukwekkend is soos die liedjie self.