Afrikaanse rockgroep Millennium is terug met ’n splinternuwe enkelsnit wat luisteraars van die eerste sekonde af op ’n wilde, energieke rit neem.
Sleutelwoord Argiewe:Millennium
Millennium op die langpad met Ry
Die Afrikaanse rockgroep Millennium is terug met “Ry” — ’n rou, energieke punk-rock roadtrip anthem wat vryheid, vriendskap, lang paaie en die hartklop van rock & roll vasvang.
