Die Afrikaanse vertaling van Paulo Coelho se boek.
Sleutelwoord Argiewe:Paulo Coelho
Die alchemis
Hierdie verhaal, skitterend in sy eenvoud, gaan oor ’n Andalusiese skaapwagter genaamd Santiago wat uit sy vaderland Spanje vertrek en deur Egipte se woestyn reis op soek na ’n skat wat by die piramides begrawe is.
Paulo Coelho-boeke verban
“Die Brasiliaanse skrywer, Paulo Coelho, sê Iran het sy boeke verban.”
