Amber Valletta, deur Peter Lindbergh
Sleutelwoord Argiewe:Peter Lindbergh
Lindbergh steeds vars
Die Duitse fotograaf Peter Lindbergh (gebore 1944) is veral bekend vir sy modefotografie. Sy foto’s vertel ’n storie, iets wat ongekend was in dié veld voor Lindbergh. Ook vandag waar oormatige manipulering van foto’s die norm is, bly Lindbergh se werk oorspronklik.
Amber Valetta, 1993
Die Amerikaanse aktrise Amber Valetta. Desember, 1993. Foto deur Peter Lindbergh.
Rooney Mara in Interview 2015
Rooney Mara in Interview, November 2015. Foto’s: Peter Lindbergh
Milla Jovovich, Mojave-woestyn
Milla Jovovich in die Mojave-woestyn, Kalifornië.
