Sommige mense beweer dat die lewe te kort is om met kitskoffie tevrede wees. Ander meen die lewe is te kort om winkelsigare te rook (dis nou as ’n mens moet rook!).