Freda Adams wil nou vir Pieter Marais, albei van die Demokratiese Alliansie, hof toe sleep oor hy dan nou vir haar sou sê dat “as ek so lelik soos jy was sou ek hardloop en gaan wegkruip”.