Die jongste uit die Hemel is dat Steve Irwin nou minder hartseer is na sy ontydige dood.
Sleutelwoord Argiewe:PW Botha
Kry jou kaartjie by Tutu
Desmond Tutu het verlede week op ´n onthaal gesê dat PW Botha nie hemel toe sal gaan indien die mense wie hy seergemaak het hom nie vergewe nie.