Desmond Tutu het verlede week op ´n onthaal gesê dat PW Botha nie hemel toe sal gaan indien die mense wie hy seergemaak het hom nie vergewe nie.