Johnny Clegg gekaap

Volgens die Suid-Afrikaanse polisie is die bekende Suid-Afrikaanse kunstenaar, Johnny Clegg, se blou Caravelle Kombi is die afgelope naweek in Bramley View, Johannesburg gekaap.

Die polisie het die voertuig 2 ure later teruggevind.

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar