Elke oggend as premier Lionel Mtshali van Kwazulu-Natal werk toe gaan kos dit die Suid-Afrikaanse belastingbetaler R12 000.
Mtshali klim 4 keer per week in ´n Lear straler in Durban om te gaan werk by sy kantoor in Ulundi.