Mankahlana se Siekte

Daar word steeds druk bespiegel oor die siekte verantwoordelik vir die dood van presedensiële woordvoerder Parks Mankahlana.

Die adjunk-minister van buitelandse sake, Aziz Pahad, het ´n sterk bewoorde brief aan die Mail & Guardian geskryf waarin hy die media oor die kole haal vir die geskinder. Die interessante gedeelte van die brief is wanneer Pahad skryf: “It is tragic that the corpse of Parks and other Aids victims are used as a platform to achieve some political agenda.”

Het hy die raaisel nou opgelos vir almal

Lewer kommentaar

Leave a Reply