´n Agtienjarige jong man van Richmond is laas week in hegtenis geneem nadat, soos ons verneem, hy seks met ´n kat gehad het.
Hy het sy onsuksesvolle pogings om ´n meisie te kry as verskoning voorgehou.