Premier vlieg belastinggeld uit Elke oggend as premier Lionel Mtshali van Kwazulu-Natal werk toe gaan kos dit die Suid-Afrikaanse belastingbetaler R12 000.