Die Gauteng premier, Nomvula Mokonyane, se seun Retlebusa Mokonyane is skotvry, net ‘n dag nadat hy in hegtenis geneem is vir ‘n kapingspoging.