Drie ANC leiers het gister die gewraakte Dubul’ iBhunu (skiet die boer) gesing, in weerwil van ’n hofbevel.
Sleutelwoord Argiewe:Nomvula Mokonyane
Premier se seun skotvry
Die Gauteng premier, Nomvula Mokonyane, se seun Retlebusa Mokonyane is skotvry, net ‘n dag nadat hy in hegtenis geneem is vir ‘n kapingspoging.
