Dubul’ iBhunu (skiet die boer)

Drie ANC leiers het gister die gewraakte Dubul’ iBhunu (skiet die boer) gesing, in weerwil van ’n hofbevel.

Die premier van Gauteng, Nomvula Mokonyane, die minister van kuns en kultuur, Lulu Xingwana en die burgemeester van Tshwane, Gwen Ramokgopa, het dit gesing by ’n gedenkdiens vir Solomon Mahlangu.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply