Miskien is jy ’n aanhanger van The Night Of. Dan sal jy vir Riz Ahmed herken. Hy vertolk die rol van Nasir ‘Naz’ Khan. Miskien weet jy Ahmed is ook ’n kletsrymer.