Sidney Lumet, die Amerikaanse filmregisseur met ’n string klassieke films agter sy naam, is Saterdag in die ouderdom van 86 jaar oorlede.