Spencer Myer, wat onlangs die eerste prys in die 2004 Unisa Internasionale Klavierkompetisie in Pretoria gewen het, is een van die opwindendste pianiste van sy ouderdom.