DStv het vyf ekstra kanale beskikbaar gestel vir alle pakkette.
Sleutelwoord Argiewe:SuperSport
Nóg ‘n SuperSport aanbieder in die sop
Kort ná die vertrek van die Supersport-aanbieder Darren Scott, is Peter Davies ook van sy pligte onthef weens ‘n kriminele klag teen hom.
