Gerduan Kemp en Tasha span kragte saam Die sanger en liedjieskrywer, Gerduan Kemp, se debuut-album is sedert September 2021 meer as 200 000 keer aanlyn gestroom.