Julian Assange op The Simpsons Julian Assange, die omstrede die stigter van die klikwerf WikiLeaks, sal ‘n gasspeler en stem op The Simpsons wees.