Kaapstad se mees geliefde reggae bende, The Rivertones, bring weer vrede en liefde met hul huldeblykvertoning, Reggae Night – A Tribute To Bob Marley, UB40 & Eddy Grant.
Sleutelwoord Argiewe:Wailers
Bob Marley
Op die mooiste eiland wat een paar oë ooit aanskou het, dis nou as jy Columbus kan glo, het ‘n jong Jamaikaanse meisie op 4 Februarie 1945 geboorte geskenk aan kaptein Norval Marley se seun.
