“Amerikaanse polisie is op soek na ‘n man wat ‘n waardevolle potloodtekening deur die kunstenaar Pablo Picasso in ‘n kunsgalery in San Francisco gesteel het.”