Bafunny Bafunny Rings of Fire

Kunstekaap hys die vlag vir Suid-Afrika se hero’s van komedie by die Kunstekaap Operahuis.

Hulle het in 2010 die Wêreldbeker van Snaaks verower. Toe breek hulle alle SA komedie-rekords met hulle Oorwinningstoer dieselfde jaar. In 2011 span hulle kragte saam om hulle titel te verdedig met The Odd Shaped Ball en maak toe komedie geskiedenis. Suid-Afrika se komedie droomspan maak nou gereed vir hulle grootste uitdaging tot nou toe … om ons land by die 2012 Spele te verteenwoordig met Bafunny Bafunny ‘Rings of Fire’.

Kaartjies wissel van R180 tot R250.
2 – 4 November, Kunstekaap, Kaapstad
Kunstekaap Bel-‘n-Sitplek by Tel: 021 421-7695


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply