Wat gebeur wanneer wêreldklas dansers, fotograwe en invloedryke persone in sosiale media bymekaar kom?

Oor die afgelope paar jaar het die dansgroep, Jacob Jonas The Company, maandeliks Instameets aangebied, sodat dansers en fotograwe spontaan kon saamwerk. Die gevolg was #CamerasandDancers. Die dertigste byeenkoms is onlangs gehou.

Foto: Jacob Jonas (@JacobJonasTheCompany)
Foto: Michael O’Neal (@Moneal)
Foto: Don Norman (@zzmcfate)
Foto: Rey Canlas Jr. (@reycanlasjr)
Foto: Lauren Randolph (@laurenlemon)
Foto: Oveck Reyes (@Oveck)
Foto: Jessica Zollman (@jayzombie)
Foto: Ashley McKinney (@AshleyMcky)
Foto: Jasper De Jesus (@jasperdejesus)

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply