Drie Dosyn Rose

In die eerste toneel worstel ‘n jong losbol met die besluit of hy met die vrou van sy drome moet trou, maar tot sy verbasing het hy sy bedenkinge.

In die tweede toneel verdwaal ‘n jong onderwyser omdat al die strate na Nelson Mandela vernoem is. Hy vra hulp by iemand langs die pad, wat blyk ‘n motorkaper te wees.

Bekroon vir die beste teks, regie en as gehoorgunsteling by die NLR/PANSA-teksleesfees 2005.

Lewer kommentaar

Leave a Reply