Fietna lekke jy

Die komedie speel af in die tagtigerjare in die Boland.

Dit gaan oor die vriendskap tussen drie seuns waar kultuur en politiek ‘n groot invloed in hulle opvoeding het. Al drie ervaar dieselfde identiteitskrisisse in gesinsverhoudinge en vriendskappe wat deur politieke en maatskaplike struwelinge van die era beïnvloed is.

Die “Fietna” stories, (skinder- of molesstories) leef vandag nog voort in verskillende gemeenskappe.

13 – 16 Junie by Kunstekaap, Kaapstad.

Kaartjies kos R60.

Lewer kommentaar

Leave a Reply