Florence Foster Jenkins

In Florence Foster Jenkins se wêreld is middelmatigheid streng verbode en is beskeidenheid net vir lafaards.

Vanaf haar chaise longue deels sy opdragte uit aan haar personeel en dink oor wie sy gaan uitnooi na haar volgende uitvoering as sopraan. En natuurlik sal sy ten tyde van dié noem dat sy al die president ontmoet het.

Florence Foster Jenkins (1868-1944) was ‘n ryk vrou wat bekend was vir haar eksentrieke gedrag. Sy het slegs in hotels gewoon en stoele versamel waarop bekende mense hulle laaste asem uitgeblaas het. In haar oë was sy haar uitstekende sopraan, terwyl sy geen sin vir ritme of toonhoogte gehad het nie. Tog het sy verskeie albums opgeneem en haar vertonings was altyd uitverkoop – niemand weet of sy ooit bewus daarvan was dat mense gekom het om met haar te spot nie.

Met: Paméla Menzo en Anne van Dorp
Regisseur: Maarten Lok
Pianis: Jan van Grootheest
Vervaardiger: De Koude Kermis

Nasionale Kunstefees 2013

Victoria Teater, Grahamstad
29 Junie-1 Julie
Tydsduur: 1 uur
Ouderdomsbeperking: 12 jaar
Kaartjies: R60

Lewer kommentaar

Leave a Reply