Just Business

Mike van Graan se Just Business het heelwat lof ontvang in Grahamstad. Die toneelstuk begin vandag in die Kunstekaap in Kaapstad en is te sien tot 28 Julie. Kaartjies wissel van R50 tot R80. Skakel 021 421 7695 vir meer inligting.

Geen persone onder 16 jaar!

Just Business
Just Business

Lewer kommentaar

Leave a Reply