medEia

Brett Bailey se medEia is pas terug van ‘n speelvlak in Zürich en Basel. Kaapse gehore word nou getrakteer met wat sommige mense beskryf as ‘n meesterstuk.

medEia het reeds in 2005 gedebuteer. Na die vertonings by die Baxter-teater in Rondebosch van 12 tot 15 September keer die stuk terug na Europa vir ‘n toer deur Berlyn, Amsterdam, Rotterdam en nog vyf Nederlandse stede.

medEia is geskryf deur Oscar van Woensel en Brett Bailey behartig die regie.

Kaartjies by die Baxter is R120.

medEia
medEia

Lewer kommentaar

Leave a Reply