Deel in die die pret en plesier van die feesseisoen met dié nuwe Paul Slabolepszy komedie by die Kunstekaap Arena in Kaapstad.
Dit is Salvatore en Mavis se dogter Victoria se troue, die tradisionele spanning van ‘n huweliksdag word vererger deurdat dié ‘n amperse Italiaanse troue is, terwyl chef Alpheus op die agtergrond besig is om Salvatore se trattoria oor te neem om pap en vleis te verkoop.
21 Desember – 4 Januarie
Kaartjies wissel van R50 to R85.
