#NAF Between the Lines

Between the Lines
Roekeloos
28 Mei

’n Ontdekkingstog na wat agter die woorde lê, deur gebruik te maak van dans , musiek en sang.

Between the Lines bestaan uit individuele stukke wat die onderwerp uitbeeld.

Met: Mthuthuzeli November
Regisseurs: Debbie Turner & Nathalie Vijver
Choreografie: Belinda Nusser, Michelle Reid, Grant Van Ster & Mthuthuzeli November

Genre: Dans
Ouderdomsbeperking: geen o/5 jaar
Plek: Centenary Hall, Grahamstad
Datum: 3 Julie 20h00, 4 Julie 16h30, 5 Julie 14h00 & 6 Julie 14h30
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R60

Nasionale Kunstefees 2014

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply