neither HEre nor there (and everythIng elSe)
Roekeloos
29 Mei
Roekeloos
29 Mei
Die stuk kyk na verslawing.
Dit bied ‘n innoverende en ernstige reaksie op die probleem van verslawing binne die Suid-Afrikaanse konteks.
Met: Athena Mazarakis, Alan Parker, Jessica Foli, Nceba Sitokwe, Sithembiso Khalishwayo & Nadine Joseph
Choreografie: Nadine Joseph
Komponis: Daniel Nubian
Genre: Dans
Ouderdomsbeperking: Geen o/16 jaar
Plek: PJ’s, Grahamstad
Datum: 7 Julie 12h00 & 20h00, 8 Julie 14h00 & 20h00
Tydsduur: 50 minute
Kaartjies: R60
