Roekeloos
26 Mei
Nile is die produk van samewerking tussen die Europese choreograwe Compagnie 7273 en die Amerikaanse kitaarspeler Richard Bishop.
Die stuk het die naam omdat dit die golwing van dié rivier naboots. Die rivier word die reservoir van die verbeelding waaruit kreatiwiteit vloei.
Met: Luc Benard, Lola Kervroedan, Nicolas Cantillon, Margaux Monetti, Gildas Diquero en Laurence Yadi
Choreografie: Laurence Yadi en Nicolas Cantillon
Musiek: Richard Bishop
Beligting: Patrick Riou
Tegniese bestuurder: Arnaud Viala
Kostuums: Philippe Combeau
Genre: Dans
Ouderdomsbeperking: Geen o/13 jaar
Plek: Transnet Great Hall, Grahamstad
Datum: 5 Julie 17h00, 6 Julie 17h00 & 7 Julie 12h00
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R 65
